Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

(Download) "Waarom Sou Prinsloo Relevant Wees Vir 'N Jonger Geslag?" by Tydskrif vir Letterkunde * Book PDF Kindle ePub Free

Waarom Sou Prinsloo Relevant Wees Vir 'N Jonger Geslag?

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Waarom Sou Prinsloo Relevant Wees Vir 'N Jonger Geslag?
  • Author : Tydskrif vir Letterkunde
  • Release Date : January 22, 2009
  • Genre: Language Arts & Disciplines,Books,Professional & Technical,Education,
  • Pages : * pages
  • Size : 56 KB

Description

Koos Prinsloo verhale. Koos Prinsloo. Kaapstad: Human & Rousseau. 2008. 384 pp. ISBN: 13 978-0-7981-4940-2. Koos Prinsloo (1957-1994) was weens verskeie redes 'n omstrede figuur wat 'n aantal literere grense verskuif het. Hy was 'n Afrikaanse kortverhaalskrywer van eerstes--die eerste om die skeidslyn tussen feit en fiksie radikaal te ondermyn, die eerste om etiese kodes rakende privaatheid, vriendskap en kollegialiteit in sy werk te verontagsaam, die eerste om die donker en brutale kant van homoseksuele identiteit oop te vlek, die eerste om in al sy vorme te wys "... hoe hard die liefde tussen mans moet wees", die eerste om raak verbande tussen patriargale mag, politieke geweld en seksualiteit te le en die eerste om vigs as tema in sy werk te ontgin. Oor hierdie en ander vernuwende aspekte in sy werk is reeds in enkele navorsingstudies berig waarvan die belangrikste seker Riana Scheepers se Koos Prinsloo: Die skrywer en sy geskryfdes (1998) is.


PDF Books "Waarom Sou Prinsloo Relevant Wees Vir 'N Jonger Geslag?" Online ePub Kindle